Jou uitnodiging na die Koning se troue

Prins Harry en Meghan Markle het verlede naweek getrou.  Daar was ‘n paar honderd gaste by die troue en miljoene kykers op TV.  Hulle troue is egter klein in vergelyking met die een in Matt. 22:1-14.   Die verwerpte uitnodiging (v.1-7) Soos jy weet was Meghan Markle se pa siek en kon hy nie by …

Lees meer Jou uitnodiging na die Koning se troue

Advertisements

Tekens van die einde

Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul.  Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het?  Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader.   Vals messiase en profete …

Lees meer Tekens van die einde

Onbeskaamd evangelies

Romeine 1:16 My vrou se Amerikaanse vriendin het haar dogtertjie aangespreek, omdat sy met die landsvlag wou speel.  ‘You must never disgrace the flag!’ het sy gesê. Ek hou van ons land, maar voel nie patrioties daaroor nie.  Ek het van die ou volkslied gehou, maar stem nie saam met die reëltjie wat sê: ‘Ons …

Lees meer Onbeskaamd evangelies

Christelike prioriteite

Romeine 1:8-15 Het jy ‘n Christelike held, iemand wie se lewe vir jou ‘n voorbeeld is?  Pasop.  Moet hulle nie verafgod asof hulle onfeilbaar is nie.  Ek ken iemand wat die kinderdoop so verdedig.  ‘Jonathan Edwards het dit geglo, en hy kan tog nie verkeerd wees nie,’ het die persoon gesê.  Hy het gemaak asof …

Lees meer Christelike prioriteite

Hoe om die duiwel te ontwyk

Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat.  In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring.  Hy het daarmee weggehardloop.  Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie.   Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang.  …

Lees meer Hoe om die duiwel te ontwyk

Die goedheid en strengheid van God

Goedheid en strengheid is so teenoorgestelde soos satyn en graniet. En tog vind ons dit in perfekte proporsie in die Persoon en karakter van Jesus Christus; Hy is die Leeu en die Lam.  In Op.14:14-20 het ons ‘n voorbeeld hiervan.   ‘n Oes van verlossing (v.14-16) Op.14 praat van twee oeste. ‘n Man op ‘n …

Lees meer Die goedheid en strengheid van God