Die ontheiliging van die nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke … [Read more…]

Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie

In ons gemeente register van 2003 is daar – kinders en besoekers uitgesluit – 156 name.  In dieselfde jaar het die gemeente geskeur, sodat daar 109 lidmate oorgebly het, waarvan ‘n klomp onaktief was of getrek het.  Solank as wat ons op aarde is, sal die kerk onvolmaak wees.  Tog hoop ek 1 Korintiërs 3:1-17 … [Read more…]

Verdeeldheid in die kerk

Jy ken seker dié ou grap.  As twee Jode bymekaar kom stig hulle ‘n besigheid.  As twee Duitsers bymekaar kom stig hulle ‘n ingeneursmaatskappy.  As twee Afrikaners bymekaar kom stig een af.  Dis erg genoeg dat Afrikaners hierdie reputasie het.  Dis erger dat die Korintiërs dit gehad het (1 Korintiërs 10:1-17).   Die oproep tot … [Read more…]

Ons het mekaar nodig

Ons samelewing is individualisties.  Ons dink maklik ons het mekaar nie nodig nie:  ‘Ek kan myself help.’  Elkeen leef agter sy elektriese heining.  Ons raak nie betrokke in mekaar se lewens nie.  As iemand om hulp roep sê ons ewe vroom:  ‘Ek wil nie betrokke raak in dinge wat my nie aangaan nie.’  Christene moet … [Read more…]

Die kerk: wie is ingesluit?

Operation World is ‘n boek wat onder andere syfers van verskillende Christelike kerke gee.  By die syfers sluit Patrick Johnstone, die outeur, kultusse soos die Jehova’s Getuies, Sewendedag Adventiste, Mormone, en Rooms-Katolieke in.  Enige kultus sê dat net mense wat by húlle aansluit, hemel toe gaan.  Johnstone sluit dus kultusse in, terwyl kultusse die res … [Read more…]