Hoe weet jy God sal sy beloftes hou?

Ek het al dikwels in preke verwys na John Paton.  Hy was ‘n Skotse sendeling na die New Hebrides.  Die inboorlinge (kannibale) het dikwels vir Paton belowe dat hulle sal ophou om te steel en te moor.  Hulle beloftes was soos ‘n wasem.  Hulle het gelieg.  Genesis 15:1-18:15 wys vir ons dat God nie ‘n …

Lees meer Hoe weet jy God sal sy beloftes hou?

Is jy reg(tig) gedoop?

Om die vraag reg te beantwoord is dit nodig om 'n regte definisie van die doop te hê.  Wat het die Bybelskrywers in gedagte wanneer hulle van die doop praat?  Die besprinkeling van babas of grootmense, grootdoop (watookal dit beteken), bekeringsdoop, sendingdoop, verbondsdoop, of wat? Wie moet gedoop word? Die Bybel leer nooit dat babas …

Lees meer Is jy reg(tig) gedoop?