Wat beteken jou doop?

Romeine 6:1-5 Oor die jare het ek mense ontmoet wat vir vreemde redes gedoop wou word. Party wou gedoop word, omdat dit spesiaal sou wees as die hele familie saam gedoop word. Ander wou gedoop word, sodat hulle lidmate kon wees en ‘n gemeente kon hê om hulle te trou en eendag te begrawe. Een … [Read more…]

Nominale Christenskap

Romeine 4:9-12 Nominale Christenskap beteken dat iemand ‘n Christen in naam is, maar dat sy of haar lewe nie anders is as die wereld s’n nie. Sulke mense beskou hulleself as Christene omdat hulle kerk toe gaan of êrens op ‘n kerk se lederol is. Maar as dit ons definisie van Christenskap is, is 75% van ons land se … [Read more…]

Verdeeldheid in die kerk

Jy ken seker dié ou grap.  As twee Jode bymekaar kom stig hulle ‘n besigheid.  As twee Duitsers bymekaar kom stig hulle ‘n ingeneursmaatskappy.  As twee Afrikaners bymekaar kom stig een af.  Dis erg genoeg dat Afrikaners hierdie reputasie het.  Dis erger dat die Korintiërs dit gehad het (1 Korintiërs 10:1-17).   Die oproep tot … [Read more…]