Romeine 1:8-15 Het jy ‘n Christelike held, iemand wie se lewe vir jou ‘n voorbeeld is? Pasop. Moet hulle nie verafgod asof hulle onfeilbaar is nie. Ek ken iemand wat die kinderdoop so verdedig. ‘Jonathan Edwards het dit geglo, en hy kan tog nie verkeerd wees nie,’ het die persoon gesê. Hy het gemaak asof …
Kategorie: Dissipelskap
Die winter van God se oordeel
John Bunyan het gesê dat daar sekere plekke in die wêreld is waar die bome nie vrugte dra nie, omdat daar geen winter is nie. Net so sien ons in Jes.17-19 hoe God die winter van sy oordeel oor die nasies gestuur het om hulle voor te berei vir die lente van sy seëninge. …
Wie kan gered word?
Gestel ek sê vir jou dat ek ‘n hektaar grond buite Johannesburg vir R10 miljoen wil verkoop. Jy sal sê dat ek mal is. Maar wat as jy uitvind dat daar ‘n kis vol van goud en edelstene daar begrawe is, en dat dit R100 biljoen werd is? Jy sal al jou besittings verkoop …
Is jy ‘n ware dissipel?
Ons bediende het eenkeer vir my vrou gevra of ons wedergebore Christene is. My vrou het ja gesê. Ons bediende het gesê dat hulle gewone Christene is, en dat hulle nie weergebore is nie. Ander mense sê weer dat hulle Christene is, maar nie dissipels nie. Maar volgens die Bybel is Christen, dissipel en …
Wat sal jy met die evangelie doen?
Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika. Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek. ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê. ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie. ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat my.’ …
Hoe ver sal jy Jesus volg?
In een lied sing Third Day: ‘I’ve heard it said that a man would climb a moutain, just to be with the one he loves. And I’ve heard it said that a man would swim the ocean for the one that he loves.’ Maar wat ‘n man sê en doen is twee verskillende dinge. Wanneer …