Die hart van ons probleme

Lukas 6:43-45 Saartjie kry gereeld hoofpyne. Hoe moet sy haar probleem oplos? Moet sy hoofpyn pille drink? Dit sou nie verkeerd wees nie, maar ek het nagelaat om vir jou te sê dat sy nét hoofpyne kry as sy op haar rekenaar werk. Wat is fout? Sy het waarskynlik ‘n probleem met haar oë en moet ‘n bril kry. Om hoofpyn pille te drink …

Lees meer Die hart van ons probleme

Die beste Berader

Johannes 14:15-17 Iemand wat terminaal siek is, soek die beste spesialis. Iemand wat ernstige kar probleme het, soek die beste werktuigkundige. Iemand wat ‘n huis bou, soek die beste bouer. ‘n Gelukkige huwelikspaar wat vir 50 jaar getroud is, soek die beste restaurant. Op elke gebied soek ons die beste. Dit is jammer dat dit …

Lees meer Die beste Berader

Kan jy die Bybel vertrou?

2Timoteus 3:16-17 Ek beplan om vir die volgende 15 maande ‘n reeks te doen oor allerhande praktiese onderwerpe in die Christelike lewe: depressie, angs, vergifnis, boelie, rassisme, egskeiding, leuens, pornografie, demoniese aanvalle, die onvergeeflike sonde, rebelse kinders, dwelms, die selfbeeld, diëte, stiltetyd, selfmoord, en omtrent 60 ander onderwerpe. Voor ons egter hierby kom, moet ek …

Lees meer Kan jy die Bybel vertrou?