Hoe om reg te aanbid

Wanneer dit by moraliteit kom is die wêreld se leuse: ‘As dit lekker voel, jou gelukkig maak, en niemand seermaak nie, kan jy dit maar doen.’  Ongelukkig het hierdie mentaliteit Christelike aanbidding beïnvloed.  Baie kerke voel ‘n veer vir wat God oor aanbidding sê.  Vir hulle is dit net belangrik dat mense lekker moet voel. …

Lees meer Hoe om reg te aanbid

Advertisements

Orde in die erediens

‘n Paar jaar gelede moes ek iemand oplaai by Parkstasie in Johannesburg. By die kruising waar ek regs moes draai het mense wetteloos oor die rooi lig gery. Die verkeer het soos ‘n koeksister gevleg geraak in die middel van die kruising. Een man het teen my kar geslaan, omdat ek nie soos die res …

Lees meer Orde in die erediens

Die ontheiliging van die nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke …

Lees meer Die ontheiliging van die nagmaal