Hebreërs 12:25-29 Daar is vyf waarskuwingstekste in Hebreërs (2:1-4, 3:7-4:13, 5:11-6:12, 10:19-39, 12:14-29). Vandag maak ons klaar met die laaste een. Dalk was dit vir eerste lesers ook die laaste een in dié sin dat daar nie nóg ’n kans vir bekering sou wees indien hulle hierdie een geïgnoreer het en besluit het om die …
Kategorie: Aanbidding
Nuwe Testamentiese Christenskap
Hebreërs 9:11-14 In die vroeë kerk was Judaïsme ’n sekte wat geglo het dat die heidene Jode moet word voordat die Here hulle sal aanneem. Vandag is die Hebrew Roots Movement moderne Judaïste. Ongelukkig is daar selfs ware Christene wat aanklank by hulle vind, sodat hulle ’n Ou Testamentiese Christenskap bo die vollediger Christenskap van …
Die aanbidding wat God soek
Jesaja 66 Sommige mense het die idee dat enige aanbidding vir die Here aanneemlik is, solank dit opreg is. Dit is eenvoudig nie waar nie. Wat het gebeur toe Ussa die Here opreg aanbid het, maar nie volgens sy Woord gehandel het nie? Hy het gesterf (2Sam. 6:7). Ander dink weer dat die Here tevrede …
Die klimaks van die evangelie
Romeine 11:33-36 Rom. 11:33-36 is Berg Everest van die evangelie. Dit is Mont Blanc in die Switserse Alpe. Dit is God’s Window in Mpumalanga. As ons die hoogste pieke van die evangelie klim, sien ons God se heerlikheid. Rom. 11:33-36 is die klimaks van die evangelie waarheen Paulus van hfst. 1 af gewerk het. Wat is hierdie klimaks van die …
’n Boodskap vir die blindes
Ek het eenkeer ‘n storie gehoor van ‘n vrou wat nie oë het nie. Sy was desperaat en het ‘n erediens gaan bywoon in die hoop dat hulle vir haar sou bid om te kan sien. Toe die diens klaar is, toe roep sy uit: ‘Ek kan sien! Ek kan sien!’ Sy het nog steeds …
Die Heilige Gees en sekerheid van redding
Romeine 8:9-17 Ons land se toekoms is onseker. Gaan hulle die plase vat? Sal daar ‘n oorlog uitbreek? Sal Christene vervolg word? In ‘n onsekere wêreld gee die Heilige Gees vir ons sekerheid. Dit is waaroor Rom. 8:9-17 gaan. Die Gees van sekerheid (v.9-13) ‘n Paar weke gelede het ‘n vrou van die versekering …
Die ABC van gemeentesang
In ons gemeente beklemtoon ons die suiwer prediking van God se Woord. Daar is egter ‘n paar gebiede waarin ons sukkel. Gemeentesang is een van hulle. Van ons beste musikante het na ander dorpe toe verhuis. Ons bekwame musiek leier van 13 jaar is op die oomblik buite aksie, en sal hopelik teen Augustus weer …
‘n Visioen van die hemel
Waaraan dink jy as jy aan die hemel dink? Wat is die eerste ding wat in jou gedagtes opkom? ‘n Wasige en mistige beeld van engele met wit klere en vlerke? ‘n Helder wit lig, sodat jy nie eintlik baie kan sien nie? Mense wat vlerke het, op sagte wolke sit en op goue harpe …
Hoe moet jy reageer op jou redding?
As iemand op iets versot is, dan sê ons dat hy dit eet, drink en slaap: sport, karre, tuinmaak, meisies, diere, rekenaars, fietsry, of watookal anders. Volgens Paulus in Rm.12:1 moet elke Christen die aanbidding van God eet, drink en slaap. Dit moet vir hom alles wees. Dit moet die bril wees waardeur hy na …
Hoe om reg te aanbid
Wanneer dit by moraliteit kom is die wêreld se leuse: ‘As dit lekker voel, jou gelukkig maak, en niemand seermaak nie, kan jy dit maar doen.’ Ongelukkig het hierdie mentaliteit Christelike aanbidding beïnvloed. Baie kerke voel ‘n veer vir wat God oor aanbidding sê. Vir hulle is dit net belangrik dat mense lekker moet voel. …
Orde in die erediens
‘n Paar jaar gelede moes ek iemand oplaai by Parkstasie in Johannesburg. By die kruising waar ek regs moes draai het mense wetteloos oor die rooi lig gery. Die verkeer het soos ‘n koeksister gevleg geraak in die middel van die kruising. Een man het teen my kar geslaan, omdat ek nie soos die res …
’n Prentjie van Jesus
Ek het gesien hoe man ’n onder vyf minute met dowwe oranje op ‘n groot swart bord verf. Die prent wat hy geverf het was onderstebo. Toe hy die bord omdraai, was dit Jesus se gesig met ‘n doringkroon op sy kop. Hy het nie die detail ingevul nie, maar met breë stroke geverf. Tog …
Die ontheiliging van die nagmaal
In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer. In die eerste paar eeue n.C. het elke …
Sê die Bybel vroue moet hoede dra?
Ek hou daarvan om vers vir vers deur boeke van die Bybel te preek. Dit dwing my om tekste en temas te preek wat ek andersins nie sou kies nie, bv. Paulus se lering oor hoofbedekkings in 1 Korintiërs 11:2-16. Ek het eenkeer in my ‘n lewe vraag hieroor gehad by ‘n Bybelstudie. Ek …
Reageer reg op God se Woord
Ek was onlangs by ‘n middagdiens van Birchleigh Baptist. Verskeie mans het voorlesings gedoen. Aan die einde van elke Skriflesing het hulle gesê: ‘This is the Word of Lord.’ Die gemeente het dan gereageer: ‘Thanks be to God.’ In ‘n diens by Brackenhurst Baptist het die gemeente gestaan toe die Skrifte gelees is. So …
Die Tien Gebooie: Hoe om God lief te hê
Ek het op ‘n DVD gesien hoe ‘n evangelis mense in die straat vra hoeveel van die Tien Gebooie hulle ken. Die meeste kon skaars drie noem en het selfs ander bygevoeg wat nie deel is van die Tien Gebooie nie (hoeveel kan jy opnoem?). Toe die evangelis vra hoeveel biere die mense kon opnoem, …
Verlore elemente in moderne aanbidding
C.S. Lewis het gesê dat ons blindekolle het wat ons net kan raaksien as ons boeke lees wat buite ons eie eeu geskryf is. Een so ‘n blindekol raak aanbidding. Die charismatiese invloed oor die afgelope honderd jaar het gemaak dat ons te familiêr geraak het met God. Ons vrees Hom nie meer nie. Ons …
Suid-Afrika se enigste hoop
Jy het seker al plakkers en advertensieborde gesien waarop staan: ‘Turn to God’. Indien dit beteken: ‘Bekeer jou van jou sonde en draai na Jesus en sy evangelie toe’, is dit reg. Maar as dit beteken: ‘Moslems, Jode, Hindus, Christene en elke ander godsdiens aanbid dieselfde God – draai terug na hóm toe’, is daar …
Iets om te onthou as jy kerk toe kom
“1 Die HERE is Koning; laat die volke bewe! Hy troon op die gérubs; laat die aarde sidder! 2 Die HERE is groot in Sion, en verhewe is Hy bo al die volke. 3 Laat hulle u grote en gedugte Naam loof! Heilig is Hy! 4 Ook die sterkte van die Koning wat die reg …
Die voorreg en plig van elke skepsel
Ons is nie geskep om ons eie planne te vervul nie. Die persoon wat rykdom en roem najaag sal op sy sterfbed agterkom dit was tevergeefs. God het ons geskep vir groter dinge as dit. Hy het alles geskep om sy glansryke heerlikheid te weerspieël: “Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel …