Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Johannes 19:25-27 Daar is meer weduwees as wewenaars. Volgens een webtuiste is 80% van mense wie se lewensmaats sterf vroue, terwyl slegs 20% mans is.1 Dit is omdat mans oor die algemeen meer roekeloos is as vroue. Hoeveel vroue jaag met hulle karre, skiet op mekaar, speel rugby, rook, drink, of raak betrokke in vuisgevegte?…

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat…