Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Tiaan se baas gaan vir ses maande oorsee. Hy gee vir Tiaan R1 miljoen om die plaas se water en ligte te betaal, chloor en suur te koop vir die swembad, perdekos te koop, die plaaswerkers te betaal, gif te koop vir die mielies, en diesel vir die trekkers.  Tiaan voel ryk met R1 miljoen…

Wat het mooi vroue te doen met hamburgers en vinnige karre?  Niks.  Tog is ons samelewing so behep met seks, dat hamburgers en karre só geadverteer word.  Hopelik kyk jy nie na vuil TV programme of tydskrifte nie.  Maar hoe oorleef jy as dié goed vir jou gewys word in die koerant of in advertensies…

In die Tweede Wêreld Oorlog het Duitsland ‘n Spaanse spioen Engeland toe gestuur.[i]  Hulle wou weet hoeveel Hurricanes en Spitfires (vliegtuie) die Britte gehad het.  Toe die spioen in Engeland kom het hy hulle gevra om hom Skotland toe te vat.  Hulle het geweet hy is ‘n spioen.  Omdat hulle nie baie vliegtuie gehad het…

Heilig beteken ‘afgesonder’:  God het ons afgesonder van die wêreld vir Homself.  Die eerste lesers – die Israeliete in die woestyn – was oppad om die Beloofde Land in te neem.  Kort voor die intog het God deur Moses vir hulle gesê:   “As die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy…

Almal van ons het al probleem-verhoudings gehad.  Daarom is Genesis 31-33 ‘n baie relevante hulp.   Jakob vlug vir Laban (hfst.31) Iemand het eenkeer vir my gesê:  ‘Wanneer jy by mense kuier, weet jy dis tyd om huistoe te gaan wanneer hulle die brood begin dun sny en die koppies hard neersit.’  Toe Jakob vir…

Charles Spurgeon het gesê dat moeilike mense God se staalwol is om ons blink te hou.  In Genesis 29-30 sien ons hoe God moeilike mense en omstandighede gebruik het om Jakob te verander.   Jakob se troue (29:1-30) Na ‘n lang reis het Jakob Haran bereik.  ‘n Paar herders met hulle skape het by ‘n…

Hoeveel mense is daar in jou familie, vriendekring, skool, werkplek of kerk wat gebroke huwelike, huisgesinne of ander verhoudings het?  Hoe lyk jou verhoudings?  In Genesis 4 lees ons van die heel eerste gebroke huisgesin in die geskiedenis. “1 En die mens het sy vrou Eva beken, en sy het swanger geword en Kain gebaar…