Sê die Bybel REGTIG homoseksualiteit is sonde?

In ons dag word die Bybelse lering oor homoseksualiteit uitgedaag en aangeval.  Mense het baie besware teen verse soos Romeine 1:26-27:  “Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met …

Lees meer Sê die Bybel REGTIG homoseksualiteit is sonde?

Ons verdiende loon: seksuele sonde

“24 Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer 25 hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid.  Amen.” (Romeine 1).   …

Lees meer Ons verdiende loon: seksuele sonde

Die sleutel tot goeie seks (‘n kort oorsig oor Hooglied)

Die wêreld (veral Hollywood) maak of seksuele losbandigheid vir jou plesier sal bring.  Maar dis 'n leuen.  Jy sal dalk vir 'n oomblik plesier hê.  Maar daarna sal jy en jou minnaar baklei en skei.  En daar is min dinge so seer soos egskeiding.  Die naakte waarheid is dat seksuele sonde nie vervulling bring nie.  …

Lees meer Die sleutel tot goeie seks (‘n kort oorsig oor Hooglied)