’n Wekroep tot seksuele reinheid

1Tessalonisense 4:1-8 Ek het hierdie week gehoor dat die NG Kerk binnekort gaan besluit of saambly sonde is, of nie. Louis van der Riet—die NG Kerk se eerste openlike gay leraar—het gesê: ‘Dit is beduidend dat daar uiteindelik oor die huwelik en seksualiteit gepraat kan word en dat die huwelik nie die enigste plek is vir seksuele verhoudings nie. Ruimtes … [Lees verder…]

God se silhoeët in die siviele wet

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat … [Lees verder…]

Die Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê

In The Secrets of Jonathan Sperry praat mnr. Sperry met ‘n paar jong seuns oor die Here.  Een van die jong seuns, Albert, is nie beïndruk nie en sê:  ‘Ja, die Bybel sê alewig:  “Moenie dit doen nie” en “Moenie dat doen nie.”’  Mnr. Sperry se reaksie was:  ‘Ek sien dit nie so nie.  Alles … [Lees verder…]