Hoekom moet jy jou kind pak gee?

[column width=”1/1″ last=”true” title=”” title_type=”single” animation=”none” implicit=”true”] “13:24 Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging.  19:18 Tugtig jou seun, want daar is hoop; maar laat dit nie in jou opkom om hom dood te maak nie.  17:6 Kindskinders is ‘n kroon vir grysaards, en vir die … [Lees verder…]

Oor suksesvolle sakemanne en mooi vroue

Suksesvolle sakemanne In Sherwood Baptist Church se film, Fly Wheel, is Jay Austin ‘n skelm tweedehandse motorhandelaar.  Hy buit mense uit en doen hulle in.  Wanneer hy later tot bekering kom doen hy eerlike besigheid en geniet hy God se seën.  Laasweek het ‘n vrou my vertel van ‘n kwekery wat Royal Blue Agapanthes plante … [Lees verder…]

Die sleutel tot goeie seks (‘n kort oorsig oor Hooglied)

Die wêreld (veral Hollywood) maak of seksuele losbandigheid vir jou plesier sal bring.  Maar dis ‘n leuen.  Jy sal dalk vir ‘n oomblik plesier hê.  Maar daarna sal jy en jou minnaar baklei en skei.  En daar is min dinge so seer soos egskeiding.  Die naakte waarheid is dat seksuele sonde nie vervulling bring nie.  … [Lees verder…]