Suid-Afrika se enigste hoop
Jy het seker al plakkers en advertensieborde gesien waarop staan: ‘Turn to God’. Indien dit beteken: ‘Bekeer jou van jou sonde en draai na Jesus en sy evangelie toe’, is dit reg. Maar as dit beteken: ‘Moslems, Jode, Hindus, Christene en elke ander godsdiens aanbid dieselfde God – draai terug na hóm toe’, is daar … [Lees verder…]