’n Reaksie op gay huwelike in die NG-Kerk

Soos jy in laasweek se koerant gesien het, het die onlangse NG-Sinode besluit om gay huwelike te aanvaar. Dr. André Bartlett het die saak voorgestel.  Die Vergadering het dit met 102 teen 88 stemme deurgestem.  ‘n Dag later is die herbewoorde mosie met 114 teen 63 stemme aanvaar.  Hierdie stem het nie net opskudding in … [Lees verder…]

God se silhoeët in die siviele wet

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat … [Lees verder…]

Menswaardigheid in die Bybel en vandag

‘n Groep soldate in Sierra Leone het ‘n swanger vrou op ‘n afstand sien aankom.  Hulle het ‘n wettenskap geneem of die baba ‘n seun of ‘n dogter was.  Toe die vrou nader kom het hulle haar oopgesny om te sien wie reg was, en haar gelos om dood te bloei.   Dit is walglik… … [Lees verder…]

’n Tyd om enkel te wees

George Whitefield is my gunsteling prediker (Charles Spurgeon kom bitter naby).  Soos enige van ons helde het hy kleivoete gehad.  Sy vriend, Howell Harris, het baie van ‘n sekere weduwee, Elizabeth James gehou.  Die gevoel was wedersyds.  Harris wou egter uitsluitlik op sy verhouding met God fokus, en het besluit om nie te trou nie.  … [Lees verder…]

Die Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê

In The Secrets of Jonathan Sperry praat mnr. Sperry met ‘n paar jong seuns oor die Here.  Een van die jong seuns, Albert, is nie beïndruk nie en sê:  ‘Ja, die Bybel sê alewig:  “Moenie dit doen nie” en “Moenie dat doen nie.”’  Mnr. Sperry se reaksie was:  ‘Ek sien dit nie so nie.  Alles … [Lees verder…]