Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda

Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer.  In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer.  D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het … [Lees verder…]

Wie moet jou kinders opvoed?

George-en-Elna-gemiddelde-Christen voed nie self hulle kinders op nie:  in die oggend doen die skool dit, in die middag die bediende of die na-skool, en in die aand die TV.  Op Vrydae doen die sielkundige en die jeugleier dit, en op Sondae kry die Sondagskool juffrou háár beurt.  Tussendeur voed (voeter?) die kinders se selfone en … [Lees verder…]