Prediker 12:1-8 Party mense is bang om oud te word. Hulle vrees die dag as hulle nie meer kan bestuur nie, as hulle afhanklik is van ander, as hulle kinders namens hulle besluite moet neem, as hulle uit die huis moet trek waar hulle vir jare gewoon het en na ’n tehuis waar mense van …