Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Spreuke 31:10-31 Die meeste ongelowiges het ’n verdraaide idee van huisvroue en sien dit as die verouderde idee van hiper-konserwatiewe Christene. Volgens hulle het huisvroue ’n agterstand en is hulle onkundig oor wat in die wêreld aangaan. Derhalwe kan hulle nie ’n intelligente gesprek voer nie en mis hulle uit op die lewe. Hulle dra…

Efesiërs 5:25-33a Die man se rol is eenvoudig: hy moet sy vrou liefhê. Die vraag is hóé, veral as mans wat hulle vroue slaan en verneuk, sê: ‘Ek het haar lief.’ Johannes sê: “Kinders, ons moenie net met woorde, met die tong, liefhê nie, maar met die daad, in waarheid.” (1Joh. 3:18).1 Hoe moet ’n…

Efesiërs 5:21-24 & 33b Op 9 September 2009 het Freek Robinson ’n gesprek op RSG gehad met prof. Hansie Wolmarans, prof. Lilly Nortjé-Meyer en Gretha Wiid. Dit was oor die rol van mans en vroue in die huwelik. Wiid het die tradisionele siening gehuldig, naamlik dat ’n man die hoof van die huis is en…

Toe ek op hoërskool was moes jy rugby speel en ‘n meisie hê om ‘n man te wees.  As jy in die koor gesing het of tik geneem het, was jy ‘n sissie (die koor gedeelte het verander toe ek in gr. 10 kom).  As jy ‘n student op universiteit is moet jy immoreel wees…

In 1979 het John MacArthur ‘n boodskap uit Tit. 2 gepreek.  Tit. 2 sê o.a. dat vroue hulle mans en kinders moet liefhê, tuisteskeppers moet wees, en aan hulle mans onderdanig moet wees.  Op 3 Feb. 1979 het die Los Angeles Times gesê dat Grace Community Church (MacArthur se kerk) ná die preek vyf of…

Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer.  In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer.  D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het…

Ek hou daarvan om vers vir vers deur boeke van die Bybel te preek. Dit dwing my om tekste en temas te preek wat ek andersins nie sou kies nie, bv. Paulus se lering oor hoofbedekkings in 1 Korintiërs 11:2-16.   Ek het eenkeer in my ‘n lewe vraag hieroor gehad by ‘n Bybelstudie. Ek…

‘n Groep soldate in Sierra Leone het ‘n swanger vrou op ‘n afstand sien aankom.  Hulle het ‘n wettenskap geneem of die baba ‘n seun of ‘n dogter was.  Toe die vrou nader kom het hulle haar oopgesny om te sien wie reg was, en haar gelos om dood te bloei.   Dit is walglik……

“En daar was baie vroue wat dit van ver af aanskou het, wat vir Jesus van Galiléa af gevolg en Hom gedien het.  Onder hulle was daar Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van die seuns van Sebedéüs.” (Matteus 27:55-56).   Florence Nightingale het haar lewe daaraan gewy…

Suksesvolle sakemanne In Sherwood Baptist Church se film, Fly Wheel, is Jay Austin ‘n skelm tweedehandse motorhandelaar.  Hy buit mense uit en doen hulle in.  Wanneer hy later tot bekering kom doen hy eerlike besigheid en geniet hy God se seën.  Laasweek het ‘n vrou my vertel van ‘n kwekery wat Royal Blue Agapanthes plante…