Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat, …

Lees meer Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Advertisements

Hoe om konflik te hanteer

“13:10 Vermetelheid gee net getwis af; maar by die wat hulle laat raai, is wysheid. 16:28 ‘n Man van valse streke saai tweedrag, en ‘n kwaadstoker skei vriende van mekaar. 17:14 Die begin van ‘n onenigheid is soos water wat jy laat deurbreek; daarom, laat die twis vaar voordat dit losbreek. 17:19 Wie twis liefhet, …

Lees meer Hoe om konflik te hanteer