Die God van ou mense en kinders

Kom ek vertel jou van twee mense in ons gemeente. Die eerste een is ‘n ma met ‘n baba in haar baarmoeder. God is besig om die kind te vorm en het alreeds die kind se hele lewe uitgelê. “Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat …

Lees meer Die God van ou mense en kinders

Advertisements

God se siening van kinders en diere

Die wêreld dink nie reg oor kinders en diere nie; hulle is verward.  Aan die een kant vermoor hulle ongebore babas, en aan die ander kant sê hulle dat jy nie eers jou eie kind mag pak gee nie.  Jy mag jou kind doodmaak, maar jy moet hom net nie seermaak nie (!?).   Wat …

Lees meer God se siening van kinders en diere

‘n Boodskap aan die kinders en jongmense van ons land

Drie weke gelede het ‘n graad 4 leerling van Mooifontein Primary School 28 leerlinge met vuil inspuiting naalde gesteek.  In dieselfde tyd is 13-jarige Louis de Jonge van Benoni deur kinders geboelie, en het hy gesterf.  In 2001 het die Waterkloof-vier (15 en 16-jarige seuns) ‘n hawelose man aangerand en vermoor.   My swaer en …

Lees meer ‘n Boodskap aan die kinders en jongmense van ons land