Die God van ou mense en kinders
Kom ek vertel jou van twee mense in ons gemeente. Die eerste een is ‘n ma met ‘n baba in haar baarmoeder. God is besig om die kind te vorm en het alreeds die kind se hele lewe uitgelê. “Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat … [Read more…]