Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

1Korintiërs 6:9-11 Baie mense wat bely dat hulle Christene is, weet nie mooi wie hulle is nie. Party van hulle lewe in sonde, maar glo vas dat hulle hemel toe gaan. Ander het regtig verander, maar het ‘n identiteitskrisis. T.s.v. die feit dat hulle hulle bekeer het, verwys hulle nog steeds na hulself as alkoholiste,…

My plan is nie om hierdie kwessies in detail te bespreek nie. Ek het al voorheen oor die teologie en teorie hiervan gepreek. In hierdie preek wil ek wys hoe ons depressiewe mense en gays in die praktyk kan help. Dit is te veel om in een preek te bespreek, en daarom gaan ek net…

Romeine 1:18-32 Soms laat medisyne jou slegter voel voordat dit jou beter maak.  Net so moet jy die slegte nuus van God se toorn oor sonde verstaan (Rom. 1:18-32), voordat die goeie nuus van die evangelie vir jou sin maak (Rom. 1:16-17).  Die evangelie van Christus in v.17 skitter soos ‘n sterrehemel as jy dit…

In Walt Disney se film The Jungle Book, kyk ‘n luislang genaamd Kaa in Mowgli (die seuntjie) se oë om hom te betower.  Hy hipnotiseer en bedwelm hom, sodat hy aan die slaap raak.  Sy plan is natuurlik om vir Mowgli in te sluk.   Dit laat my aan die slinkse slang van Gen. 3…

Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer.  In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer.  D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het…

Soos jy in laasweek se koerant gesien het, het die onlangse NG-Sinode besluit om gay huwelike te aanvaar. Dr. André Bartlett het die saak voorgestel.  Die Vergadering het dit met 102 teen 88 stemme deurgestem.  ‘n Dag later is die herbewoorde mosie met 114 teen 63 stemme aanvaar.  Hierdie stem het nie net opskudding in…

Homoseksualiteit was algemeen in Paulus se dag.  Die apostel skryf:  “Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand:…

In ons dag word die Bybelse lering oor homoseksualiteit uitgedaag en aangeval.  Mense het baie besware teen verse soos Romeine 1:26-27:  “Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met…