Hoe moet jy lewe as God soewerein is?

Handelinge 1:12-26 Kom ek skets net gou vir jou die agtergrond.  Waar is die dissipels?  'n Vergelyking tussen v.12 en Lukas 19:29, 24:50-51 wys dat Jesus op die ooste kant van die Olyfberg was toe Hy opgevaar het.  Die presiese plek was omtrent 1.2 kilometer of 2000 tree ('n Sabbatsreis, v.12) oos van Jersualem.  Jesus …

Lees meer Hoe moet jy lewe as God soewerein is?

Is God soewerein EN goed in ‘n wêreld vol lyding?

"En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.  Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die …

Lees meer Is God soewerein EN goed in ‘n wêreld vol lyding?