Die beste Berader

Johannes 14:15-17 Iemand wat terminaal siek is, soek die beste spesialis. Iemand wat ernstige kar probleme het, soek die beste werktuigkundige. Iemand wat ‘n huis bou, soek die beste bouer. ‘n Gelukkige huwelikspaar wat vir 50 jaar getroud is, soek die beste restaurant. Op elke gebied soek ons die beste. Dit is jammer dat dit …

Lees meer Die beste Berader

Wat maak ons groter as die engele?

Hebreërs 2:10-18 Volgens die Bybel (Ps. 78:49, ESV) het God ‘n groep engele gestuur om Egipte deur die tien plae te verwoes. Hulle het die land platgevee, sodat daar niks oorgebly het nie. Die engele is dus baie magtig. En tog sal die mens in Christus eendag groter wees as die engele (Heb. 2:5-9). In watse opsig sal …

Lees meer Wat maak ons groter as die engele?

Hoe om in slegte tye staande te bly

2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die …

Lees meer Hoe om in slegte tye staande te bly

Moet die Gees nie uitblus nie

1Tessalonisense 5:19-22 ‘n Man in ons gemeente het gesê dat gelowiges in ons kringe nie genoegsame erkenning aan die Heilige Gees gee nie. ‘Ek hoor min preke oor die Heilige Gees,’ het hy gesê. ‘Ook in ons gebede erken ons nie die Heilige Gees nie.’ Dit is byna of ons die Heilige Gees as ‘n onpersoonlike …

Lees meer Moet die Gees nie uitblus nie