Die beste manier om Kersfees te vier

Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende …

Lees meer Die beste manier om Kersfees te vier

Advertisements

Die Perfekte Regering

Die Perfekte Regering?  Dit klink soos een of ander Utopia, soos iets wat nie bestaan nie.  Maar dit bestaan.  ‘Waar?’ wil iemand weet.  Dit bestaan nie in Amerika, in die ANC, of in ons land se vorige regering nie – alles behalwe.  Dit bestaan in die Messias en sy ewige Koninkryk.  Jes.11-12 beskryf dit vir …

Lees meer Die Perfekte Regering