Hoe om die duiwel te ontwyk

Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat.  In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring.  Hy het daarmee weggehardloop.  Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie.   Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang.  …

Lees meer Hoe om die duiwel te ontwyk

Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

In ‘n desperate poging om leiding te soek, het Cyril Ramaphosa en die land se top 6 regerings amptenare besluit om hulle voormalige leiers se grafte te besoek.  Die koerant artikel sê:  ‘Ramaphosa said the party’s officials did what Africans do in the face of misfortune.  “We go back to our ancestors to talk to …

Lees meer Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

Pasop vir die antichris

Waaraan dink jy as jy die woord Antichris hoor? Die merk van dier, die 666?  ‘n Elektroniese mikroskyfie in jou regterhand en op jou voorkop?  Moeilike tye, demoniese aktiwiteit, ‘n sukkelende kerk, en swaar vervolging?  ‘n Bose man wat in die herboude Jerusalemse tempel sit?  Oorlog en chaos in Israel, of meer spesifiek, in Jerusalem?  …

Lees meer Pasop vir die antichris

Kan die evangelie misluk?

‘n Verkeerde verstaan van die boek Openbaring maak dat sommige mense bang is die Antichris, Illuminati, Islam, of ander vyande die evangelie sal laat misluk.  In Handelinge 19 oorkom die evangelie vier hindernisse.  Dit sal elke ander hindernis oorkom en kán eenvoudig nie misluk nie.   Onkunde (v.1-7)   “1 En terwyl Apollos in Korinthe …

Lees meer Kan die evangelie misluk?