Christus oor die chaos

Psalm 72 Die wêreld is in chaos: Covid-19, die grendelstaat, die ekonomie, Suid-Afrikaanse boere wat vermoor word, Black Lives Matter met hulle transgender agenda, gay huwelike in die NG-Kerk, die ontploffing in Beirut, Iranese Christene wat vervolg word, die toenemende misdaad in Suid-Afrika, en meer. Soos die Here egter in Gen. 1:2 oor die chaos … [Read more…]

Prioriteite in gebed

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God … [Read more…]

So sal die hele Israel gered word

Romeine 11:25-32 John MacArthur is een van my gunsteling predikers. En tog glo ek anders as hy oor die eindtyd. Ek dink hy verstaan Op. 20 verkeerd as hy sê dat daar ná Jesus se wederkoms ‘n duisendjarige vrederyk sal wees. Ek het my siening in Die Goue Era van Postmillennialisme verduidelik [https://baptistekerkkemptonpark.com/2017/06/22/die-goue-era-van-postmillennialisme/]. Maar al … [Read more…]

Die super herlewing van Jesaja 60

Jesaja 60 Vandag glo die meeste mense dat dinge erger gaan word voordat Jesus weer kom. Maar voor die 1800’s was dit nie so nie. Groot teoloë soos Athanasius (296-373), Calvyn (1509-1564), John Owen (1616-1683), en Jonathan Edwards (1703-1758) was optimisties oor die eindtyd [ Sien Keith Mathison, Postmillennialism: An Eschatology of Hope (Phillipsburg, New Jersey: P&R … [Read more…]

Christelike optimisme

‘n Jong man het vir my gelag toe hy hoor ek is optimisties oor die eindtyd. Ek het vir hom gesê dat Jonathan Edwards optimisties was. Sy reaksie was: ‘Dit is omdat hy herlewing gesien het.’ Maar dit is waarskynlik andersom. Edwards het herlewing gesien, omdat hy optimisties was, daarvoor gebid het en dit verwag … [Read more…]