Wat maak ons groter as die engele?

Hebreërs 2:10-18 Volgens die Bybel (Ps. 78:49, ESV) het God ‘n groep engele gestuur om Egipte deur die tien plae te verwoes. Hulle het die land platgevee, sodat daar niks oorgebly het nie. Die engele is dus baie magtig. En tog sal die mens in Christus eendag groter wees as die engele (Heb. 2:5-9). In watse opsig sal …

Lees meer Wat maak ons groter as die engele?

Advertisements

Jesus is groter as die engele

Hebreërs 2:5-9 ‘n Groep Joodse gelowiges in die eerste eeu was versoek om die rug op Jesus te draai en terug te keer na die Ou Testamentiese rituele en offers; na die wet wat deur engele aan Moses gegee is (Heb. 2:2, Hand. 7:53, Gal. 3:19). Die Hebreërskrywer wou hulle waarsku om dit nie te doen nie. …

Lees meer Jesus is groter as die engele

Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet.  Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis... is vir my te veel.  My dubbel ken, maag en gewete …

Lees meer Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms