Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Hebreërs 9:15-22 ’n Testament is ’n persoonlik dokument wat nie vir almal se oë bedoel is nie. En tog is Jesus se testament oop en kan almal dit lees. Die vraag is of jou naam in die testament geskryf staan. Hoe kan jy weet of jou naam daarin is?   1. Die Testateur en Eksekuteur…

Kolossense 1:15-20 Ek ken ’n man wat simpatie met die Word of Faith dwaling het. Net soos hulle, glo hy dat God nie sonder ons toestemming in die wêreld kan werk nie. Maar wat van verse soos Ps. 115:3, 135:6, Dan. 4:35, Matt. 28:18 en Ef. 1:22: “terwyl onse God tog in die hemel is;…

Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen…

Hebreërs 7:4-28 Almal ken die idoom wat sê: ‘Goedkoop is duurkoop’. Gestel jy moet tussen twee produkte kies. Die Chinese namaaksel kos R600, terwyl die ware Jakob drie keer die prys is. Jy is beïndruk dat jy net R600 betaal het, maar binne ’n maand breek die produk. Jy ruil dit om, maar weer hou…

Hebreërs 7:1-3 Wie was Melgisedek? Toe ek jonk was, het my ouma van hom gepraat. Ek het nie geweet wie hy is nie. Later het ek die Bybel deurgelees en by Heb. 7 gekom. Ek het dit nie verstaan nie. ’n Vriend en kollega het gesê dat Melgisedek ’n verskyning van Jesus in die Ou…

Hebreërs 5:1-10 Hennie het ‘n klomp jaar studeer om ‘n Geoktrooieerde Rekenmeester (Eng. CA) te word. Hy het al die nodige eksamens afgelê en aan al die vereistes voldoen. Hy het selfs ‘n paar jaar se ondervinding agter die blad. Toe PwC ‘n rekenmeester soek en hy daarvoor aansoek doen, het hy die werk gekry omdat hy bevoeg…

Verskeie tekste Toe het verlede week deur die Karoo gery het, toe sien ek ‘n rotsrif wat vir kilometers teen die berge loop. So is die goue draad van verlossing in die Bybel ook. As jy altyd net op die detail van ‘n gegewe teks fokus, mis jy dit. As jy egter terugstaan en die…

Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige…

Hebreërs 3:1-6 Toe my seun die tema van my preek sien, toe sê hy: ‘Wat! Al wéér ‘n tema wat sê Groter As?’ Maar dit is waaroor Hebreërs gaan. Jesus is groter as die engele (hfst. 1-2), Moses (3:1-6), Josua en die Beloofde Land (4:8-10), die Sabbat (4:8-10), Melgisedek (hfst. 7), die Levitiese priesters (hfst. 7), Aäron (hfst. 7),…

Hebreërs 2:10-18 Volgens die Bybel (Ps. 78:49, ESV) het God ‘n groep engele gestuur om Egipte deur die tien plae te verwoes. Hulle het die land platgevee, sodat daar niks oorgebly het nie. Die engele is dus baie magtig. En tog sal die mens in Christus eendag groter wees as die engele (Heb. 2:5-9). In watse opsig sal…

Page 3 of 15 1 2 3 4 5 15