Die ontheiliging van die nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke … [Lees verder…]

God se Gesalfde Koning

In die geskiedenis is konings en vorste wat iets groot bereik het, ‘die Grote’ genoem.  Van al die konings in Engeland het net die eerste een dié bynaam gekry:  Alfred die Grote (849-901).  Hy het die Vikings oorwin en groot hervormings in die land gebring.  Jesus is groter as Alfred of enige ander ‘Grote’ in … [Lees verder…]

Van die krip tot die troon

[youtube=http://youtu.be/k-uT_-D5E7M] Kersfees is ‘n tyd van vrede.  In my kinderdae het ons in die strate gespeel.  Die groot mense het op die stoep gesit en kuier.  Gesinne het teen sondonder gaan stap.  Selfs vreemdelinge het mekaar met:  ‘Geseënde Kersfees!’ gegroet.  Tog is Kersfees maar net die begin.  Deur Jesus se geboorte, lewe, kruisdood, en opstanding … [Lees verder…]