Wat om te verwag as Jesus weer kom

Wat is die gebeurtenis in die toekoms waarna jy die meeste uitsien? Jou verjaarsdag?  Iemand se partytjie?  Kersfees?  ‘n Geskenk, ‘n nuwe kar, ‘n nuwe huis?  Vriende of familie wat kom kuier?  Dat die skole of jou besigheid sluit vir die jaar?  Vakansie?  Jou troudag?  Die geboorte van jou kind of jou kleinkind?   Ek … [Lees verder…]

Wat jy moet weet oor jou opstandingsliggaam

Wanneer die jaar tot ‘n einde kom, is almal moeg. Maar die jaar-einde speel nie saam nie, want hoe nader jy daaraan kom, hoe besiger raak dit.  Kerke hou Kersetes en Kerssangdienste, jou kinders skryf eksamens, besighede hou hulle jaarafsluiting funksies, jy moet werk klaarmaak, onderwysers merk hope vraestelle, almal wil goed regkry voor vakansie, … [Lees verder…]

Ek glo in die opstanding!

Ek het gehoor hoe ‘n radio-omroeper vir Prof. Julian Müller van Tukkies vra of hy in Jesus se opstanding glo. Sy antwoord was: ‘Ek sê elke Sondag met groot vrymoedigheid die apostoliese geloofsbelydenis op: “Ek glo…in Jesus Christus…wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is…wat op die derde dag weer … [Lees verder…]