Opsoek na die Messias

Augustinus is in 354 n.C. gebore in Noord-Wes Afrika (moderne Algerië). As jong man het hy vervulling gesoek in ‘n lewe van seksuele losbandigheid.  Later het hy van sy wellus probeer vlug, en het hy vervulling gesoek in filosofie en logika.  Uiteindelik het hy in 386 n.C. Romeine 13:13-14 gelees en tot bekering gekom:  “Laat … [Lees verder…]