Dink anders oor die dood
Mense het verskillende menings oor wat met jou gebeur wanneer jy doodgaan. Ek het al mense ontmoet wat in reïnkarnasie glo: wanneer jy doodgaan keer jy terug as iets anders. Hierdie selfde mense glo dat jy jou identiteit verloor en in een of ander staat van bewustelose plesier of Nirvana ingaan. Talle mense het … [Lees verder…]