Prente van die dood

Job het baie gely. Al tien sy kinders is op een dag dood. Op dieselfde dag het hy al sy besittings verloor. ‘n Tydjie daarna toe kry hy pynlike swere. Daarna het sy vriende gekom om vir hom raad te gee. Maar dit was ‘n ramp. Hulle het hom beskuldig en gesê hy kry swaar … [Read more…]

Skepties oor die opstanding

In die 18de en 19de eeu het mense gesê dat hulle verlig geword het. Vir hulle was die mens se vermoeë om te redeneer alles.  Geen regdenkende mens kon meer in die ‘feëverhale’ van Jesus se opstanding en wonderwerke glo nie.   Maar die bewyse van sy opstanding is oorweldigend, sodat die skeptiese mense wat … [Read more…]