Vyf redes vir Jesus se kruisdood

Toe Mel Gibson se Passion of the Christ uitgekom het, het John Piper ‘n boek geskryf met die titel:  ‘The Passion of Jesus Christ’.  Die subtitel was:  ‘Fifty Reasons why He came to die.’  Ek kan onmoontlik in een preek by soveel redes uitkom.  Maar in Jh.12:20-36a is daar ten minste vyf redes vir Jesus … [Lees verder…]

Die ontheiliging van die nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke … [Lees verder…]