Wat doen Jesus vir sy kinders?

Hebreërs 9:23-28 Ek was jare gelede by ’n jeugbyeenkoms waar ’n man skaamteloos oor sy musikale talente geroem het. Hy het ook die Here vir sy peperduur Nike tekkies geprys en gesê: ‘I am so blessed. Praise the Lord! Thank you Jesus! Man, I am so blessed.’ Jy kan seker raai dat hy uit ’n …

Lees meer Wat doen Jesus vir sy kinders?

Die laaste wense en testament van Jesus Christus

Hebreërs 9:15-22 ’n Testament is ’n persoonlik dokument wat nie vir almal se oë bedoel is nie. En tog is Jesus se testament oop en kan almal dit lees. Die vraag is of jou naam in die testament geskryf staan. Hoe kan jy weet of jou naam daarin is?   1. Die Testateur en Eksekuteur …

Lees meer Die laaste wense en testament van Jesus Christus

Goeie Vrydag en die Eindtyd

Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen …

Lees meer Goeie Vrydag en die Eindtyd

Hoe weet jy jou redding is veilig?

Romeine 8:31-39 Onthou jy toe Saambou Bank kort na die jaar 2000 gevou het? Sal ons land se ekonomie in die nabye toekoms vou? Is jou geld en jou beleggings veilig? Wat gaan met die plase in ons land gebeur? Sal die regering oor ‘n paar jaar nóg private eiendom vir hulleself vat? Wat gaan met ESKOM …

Lees meer Hoe weet jy jou redding is veilig?

Die Evangelie volgens Jesaja

Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here …

Lees meer Die Evangelie volgens Jesaja

Hoe weet jy jy gaan hemel toe?

Romeine 5:5b-11 Wanneer ek evangelisasie doen is my eerste vraag altyd: gaan jy hemel as jy doodgaan? Die meeste mense sê ja. My volgende vraag is: hoe weet jy jy gaan hemel toe? Toe oom Andries Rossouw in ons gemeente hierdie week oorlede is, toe vra ek dit vir die verpleegster by sy huis. Sy het soos baie …

Lees meer Hoe weet jy jy gaan hemel toe?

Die belangrikste paragraaf in die Bybel

Romeine 3:21-26 Toe ek in die laerskool was, was daar ‘n Vita-C advertensie van ‘n ou man en ‘n seuntjie wat op ‘n park bankie sit. Die ou man het ‘n lemoen gehad en die seuntjie ‘n Vita-C lekkertjie. Die ou man wou baie graag ‘n lekkertjie hê en het vir die seuntjie gesê dat …

Lees meer Die belangrikste paragraaf in die Bybel

Die ware weergawe van Jesus se kruisdood

Soos jy seker weet verkondig National Geographic se ateïste, Tukkies se liberale teoloë, Hindoes, Moslems en ander vals godsdienste ‘n weergawe van Jesus se kruisdood wat nie met die Bybel strook nie.   Op die ou end gaan dit oor die bron wat jy as gesaghebbend beskou. Vir die wêreld is hierdie bronne godsdienstige boeke, …

Lees meer Die ware weergawe van Jesus se kruisdood

Die ontheiliging van die nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke …

Lees meer Die ontheiliging van die nagmaal