Johannes se Kersboodskap

1Johannes 1:1-4 By 2007 se Grace Ministers’ Conference het D.A. Carson uit Joh. 1 oor Jesus se Menswording gepreek. Dit was aangrypend. Carson het my gewys dat Christenskap nie teologie of aanbidding, lig of hitte, die kop of die hart is nie. Dit is beide. 1Joh. 1:1-4 se lering oor Jesus is nie ‘n ‘lekker Kersboodskap’ nie (soos iemand …

Lees meer Johannes se Kersboodskap

Advertisements

Die beste manier om Kersfees te vier

Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende …

Lees meer Die beste manier om Kersfees te vier