Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

  • Ons gemeente glo…*
  • Sitemap
  • English
    • Deutsch (German)
    • Espanol (Spanish)
Ken Christus, Maak Christus Bekend

Tien Plae

Die tien plae: Donker en dood

07/03/2015 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

Afgodery is dom en maak jou so.  Oor dié wat afgode dien sê Jesaja 44:18-20:  “Hulle weet nie en verstaan nie, want hulle oë is toegesmeer, sodat hulle nie sien nie, hulle harte, sodat hulle nie verstaan nie; en niemand neem dit ter harte nie, en daar is geen kennis of verstand om te sê … [Read more…]

Posted in: Afgode, Christelike lewe, Hel, Tien Plae

Die tien plae: Sprinkane

27/02/2015 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

In 2008 het ek die evangelie met ‘n sekuriteitswag gedeel.  Hy het gesê dat hy in Shembe glo, en dat Jesus ‘n profeet was maar nie God nie.  Ek het vir hom gevra of Shembe die see kan bedaar; of Shembe sondeloos is.  Die Skrif leer duidelik dat Jesus die ware God is.  Judas 5 … [Read more…]

Posted in: Afgode, Dissipline, Kerkgeskiedenis, Kinderopvoeding, Tien Plae

Die tien plae: Pes, swere en hael

22/02/2015 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

In Desember 1998 het ek en ‘n vriend vir twee weke in Vryheid gaan preek.  Op weeksdae het ons ‘n vakansie Bybelklub gehou vir kinders.  My vriend het vir die eienaar van die plaaslike SPAR gevra of ons dit daar kon hou.  Die man het gesê:  ‘Ek is ‘n Moslem en het ‘n groot elektrisiteitrekening.  … [Read more…]

Posted in: Beproewings en siekte, Satan, Soewereiniteit, Tien Plae

Die tien plae: Muskiete en steekvlieë

08/02/2015 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

‘n Span sendelinge het na ‘n Chinese eiland toe gegaan om die evangelie te deel.  Die plaaslike volk het gesê dat hulle nie die Christen God nodig het nie, maar dat hulle binnekort ‘n fees vir hulle eie god sou hou.  ‘n Jong man in die span het gesê:  ‘Julle kan nie die fees hou … [Read more…]

Posted in: Afgode, Ateisme, Evolusie, God, Satan, Tien Plae

Die tien plae: Bloed en paddas

31/01/2015 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

Toe John Paton op Tanna was, het drie van die eiland se Heilige Manne gesê dat hulle nie in sy God glo of sy hulp nodig het nie.  ‘Ons het mag oor lewe en dood, siekte en gesondheid, droogte en reën.  As ons ‘n stukkie kos kan kry wat jy geëet het, kan ons jou … [Read more…]

Posted in: Afgode, God, Tien Plae

Kategorie

Preke

[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

85 Commissioner St
Kempton Park
1620
South Africa

Google Maps-aanwysings →

Dienstye

Sondae
09:00 – Oggenddiens
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com