Hoe om in slegte tye staande te bly

2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die …

Lees meer Hoe om in slegte tye staande te bly

Advertisements

Allesomvattende gebed

2Tessalonisense 1:11-12  ‘Allesomvattend’ [Eng. comprehensive] beteken dat jy al die aspekte (of ten minste die meeste daarvan) van iets insluit. Versekeringsmaatskappye praat bv. van omvattende dekking. Daar is m.a.w. nie ‘n beperking op jou dekking nie. Of jou kar nou aan die brand slaan, gesteel word, of in ‘n ongeluk beland; hulle sal daarvoor betaal. Paulus se …

Lees meer Allesomvattende gebed

Die aanneemlike offers van geld en gebed

Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van …

Lees meer Die aanneemlike offers van geld en gebed

’n Gebed vir beskerming

Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die …

Lees meer ’n Gebed vir beskerming

Is dit nodig om jou sonde te bely?

Matteus 6:12 In sy boek Destined to Reign, sê Joseph Prince dat jy nie jou sonde hoef te bely om vergewe te word nie en dat sonde nie jou verhouding met die Here affekteer nie [Destined to Reign (Tulsa, Oklahoma: Harrison House Publishers, 2007, 2011), 53]. ‘Maar wat van 1Joh. 1:5-10 wat sê dat sonde jou verhouding met die …

Lees meer Is dit nodig om jou sonde te bely?

Die ideale herder

1Tessalonisense 3:6-13 Ek het ‘n skets gesien wat die ideale leraar uitbeeld. Hy is so sterk soos Simson, so wys soos Salomo, so dapper soos Dawid, so geduldig soos Job, so vaardig soos Lukas, so volhardend soos Moses en so rats soos Saggeus. By ‘n konferensie het die prediker gesê: ‘Gee my die voete van ‘n Jehova’s Getuie, ‘n Moslem se maag, …

Lees meer Die ideale herder