Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul. Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het? Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader. Vals messiase en profete …
Kategorie: Wederkoms
Die laaste dae volgens Jesus
Matteus 24:1-3 ‘n Amerikaanse teoloog genaamd R.C. Sproul het ‘n boek met die bg. titel geskryf. Hoe het Jesus die laaste dae verstaan en wat het Hy daarvan gesê? Vir die volgende paar weke gaan ons Matt. 24 van nader bekyk. Vandag sal ons net die eerste drie verse van Matt. 24 bestudeer. Die …
Hoe om die duiwel te ontwyk
Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat. In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring. Hy het daarmee weggehardloop. Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie. Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang. …
‘n Goeie toekoms vir Christene
Die meeste mense stem nie saam met my tema nie, en dink dat daar ‘n donker toekoms vir Christene voorlê. Hulle herinner ons op Facebook en Whatsapp dat die aardbewings, droogtes, vloede, toenemende vals lering, afvalligheid, vervolging en oorloë die vervulling van tekste soos Matt. 24, 2Tess. 2 en die boek Openbaring is. Maar …
Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms
Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet. Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis... is vir my te veel. My dubbel ken, maag en gewete …
Lees meer Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms
Kom Here Jesus!
Het jy geweet dat Moslems in die wederkoms glo? Dus is dit nie genoeg om te sê dat jy in die wederkoms glo nie, maar moet jy die regte Jesus verwag. Soos wat die sewe gemeentes in Op.22:6-21 gebid het dat Jesus moes kom om hulle van hulle vyande te red, moet ons uitroep en …
Die millennium en daarna
Mense het ‘n natuurlike nuuskierigheid oor die toekoms. Dit is hoekom daar so iets soos toekomsvoorspellers is. Hulle kan egter nie regtig die toekoms voorspel nie, omdat net die ware God dit kan doen (Jes.41:22-23). Hy het in die Bybel deur die apostels en die profete vir ons gesê wat in die nabye en in …