Wat doen Jesus vir sy kinders?

Hebreërs 9:23-28 Ek was jare gelede by ’n jeugbyeenkoms waar ’n man skaamteloos oor sy musikale talente geroem het. Hy het ook die Here vir sy peperduur Nike tekkies geprys en gesê: ‘I am so blessed. Praise the Lord! Thank you Jesus! Man, I am so blessed.’ Jy kan seker raai dat hy uit ’n …

Lees meer Wat doen Jesus vir sy kinders?

Glo jy nog in die wederkoms?

1Tessalonisense 5:1-11 Hiper-preteriste is mense wat nie in die wederkoms glo nie. Volgens hulle is al die Bybelse profesieë in die eerste eeu n.C. vervul. Maar dit is kettery en sorteer onder die dwaling van “Himenéüs en Filétus...wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het” (2Tim. 2:17-18). [Keith Mathison en ‘n paar ander outeurs …

Lees meer Glo jy nog in die wederkoms?

Prioriteite in gebed

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God …

Lees meer Prioriteite in gebed

’n Model gemeente

1Tessalonisense 1 Het jy al iemand gehoor sê: ‘As jy die perfekte kerk vind, moet jy asb. daar aansluit nie; jy sal dit opmors’? Die punt is dit: daar is nie ‘n perfekte kerk op aarde nie. Maar daar is model gemeentes wie se voorbeeld jy kan volg. In baie opsigte is my skoonma se kerk so ‘n gemeente. Hulle is sterk in …

Lees meer ’n Model gemeente

Tekens van die einde

Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul.  Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het?  Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader.   Vals messiase en profete …

Lees meer Tekens van die einde

Hoe om die duiwel te ontwyk

Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat.  In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring.  Hy het daarmee weggehardloop.  Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie.   Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang.  …

Lees meer Hoe om die duiwel te ontwyk

‘n Goeie toekoms vir Christene

Die meeste mense stem nie saam met my tema nie, en dink dat daar ‘n donker toekoms vir Christene voorlê.  Hulle herinner ons op Facebook en Whatsapp dat die aardbewings, droogtes, vloede, toenemende vals lering, afvalligheid, vervolging en oorloë die vervulling van tekste soos Matt. 24, 2Tess. 2 en die boek Openbaring is.   Maar …

Lees meer ‘n Goeie toekoms vir Christene

Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet.  Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis... is vir my te veel.  My dubbel ken, maag en gewete …

Lees meer Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

Die storm van God se oordeel

Mense in die Suid-Oostelike V.S.A. is gewoond aan tornado’s en siklone. Hulle het allerhande gevorderde instrumente om hulle teen hierdie verwoedelike storms te waarsku.  Op.6:9-17 is een van God se spesiale instrumente om ons teen die finale storm van sy oordeel te waarsku. Die rede vir God se oordeel (v.9-11) Oor die afgelope paar jaar …

Lees meer Die storm van God se oordeel

Hoe moet ons Openbaring verstaan?

Na my mening is Openbaring die moeilikste boek in die Bybel. Godvresende manne verskil oor hoe die boek geïnterpreteer moet word.  John MacArthur glo dat dit oor die kort tydperk voor Jesus se wederkoms handel.  William Hendriksen glo dat die dinge waarvan ons in die boek lees, aanhoudend in die geskiedenis vervul word.  R.C. Sproul …

Lees meer Hoe moet ons Openbaring verstaan?