Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Wanneer die jaar tot ‘n einde kom, is almal moeg. Maar die jaar-einde speel nie saam nie, want hoe nader jy daaraan kom, hoe besiger raak dit.  Kerke hou Kersetes en Kerssangdienste, jou kinders skryf eksamens, besighede hou hulle jaarafsluiting funksies, jy moet werk klaarmaak, onderwysers merk hope vraestelle, almal wil goed regkry voor vakansie,…

[youtube=http://youtu.be/n2F-jUmMwzQ] John Sim was ‘n Skotse seuntjie in die 1800’s. Toe hy 8 was het hy op sy sterfbed gelê.  Hy was vol van blydskap omdat hy binnekort by Jesus sou wees.  Met ‘n swak stem het hy gesê:   I lay my sins on Jesus, The spotless Lamb of God.   Kort voordat hy…