Die oordeelsdag: wat om te verwag

‘n Vrou het eenkeer haar predikant gaan sien.  ‘Ek is bang vir die oordeelsdag,’ het sy gesê.  Hy het die gepaste verse vir haar verduidelik, en vir haar gesê om nie bang te wees nie.   ‘Maar so-en-so het by ‘n konferensie gesê dat...’  ‘Ek gee nie om wat so-en-so gesê het nie – wat …

Lees meer Die oordeelsdag: wat om te verwag

Laat U Koninkryk kom

’n Siening oor die eindtyd wat jou lewe kan verander Soos jy seker weet kom my tema uit die Onse Vader uit. Wat beteken dit om te bid dat God se Koninkryk sal kom?  Natuurlik beteken dit dat ons vir die wederkoms moet bid (is daar iets groter as dit?).  Maar oor die afgelope paar …

Lees meer Laat U Koninkryk kom

Die storm van God se oordeel

Mense in die Suid-Oostelike V.S.A. is gewoond aan tornado’s en siklone. Hulle het allerhande gevorderde instrumente om hulle teen hierdie verwoedelike storms te waarsku.  Op.6:9-17 is een van God se spesiale instrumente om ons teen die finale storm van sy oordeel te waarsku. Die rede vir God se oordeel (v.9-11) Oor die afgelope paar jaar …

Lees meer Die storm van God se oordeel

Die goue kalf en die God van die Bybel

‘n Paar jaar gelede het William P. Young se boek, The Shack opspraak gemaak onder Christene.  Talle kerke het Eugene Petersen se aanbeveling onderskryf, dat die boek vir ons geslag is wat John Bunyan se Pilgrim’s Progress vir syne was.  Soos jy onthou het die skrywer God die Vader uitgebeeld as ‘n oorgewig Neger vrou, …

Lees meer Die goue kalf en die God van die Bybel

Wat om te verwag as Jesus weer kom

Wat is die gebeurtenis in die toekoms waarna jy die meeste uitsien? Jou verjaarsdag?  Iemand se partytjie?  Kersfees?  ‘n Geskenk, ‘n nuwe kar, ‘n nuwe huis?  Vriende of familie wat kom kuier?  Dat die skole of jou besigheid sluit vir die jaar?  Vakansie?  Jou troudag?  Die geboorte van jou kind of jou kleinkind?   Ek …

Lees meer Wat om te verwag as Jesus weer kom