God se swaard en sy roede

Wanneer dit by God se swaard en sy roede kom, bestaan daar ‘n paar gevare.  Belinda dra die gevolge van haar sonde, maar blameer die duiwel en sien nie die Here se hand in haar tugtiging nie.  Riaan dink nie baie oor God se heilige geregtigheid nie, en dink dat Hy net liefde is.  Gevolglik …

Lees meer God se swaard en sy roede

God se byl

Jy ken seker die storie van Thor se hamer?  In Noorse mitologie was Thor die god wat met donderweer geassosieer is.  Die naam Donderdag of Thursday is van hierdie naam afgelei (Thor’s Day).  Sy hamer se naam is Mjölnir, en is veronderstel om een van die magtigste wapens op aarde te wees.  Die ou Noorweërs …

Lees meer God se byl

Die boek wat die wêreld verander het

Die topverkoper-boeke in die geskiedenis sluit onder meer boeke soos die volgende in: A Tale of Two Cities deur Charles Dickens, J.K. Rowling se Harry Potter reeks en The Hobbit deur J.R.R. Tolkien.  Nie een van hulle kom egter naby die Bybel nie wat meer as 5 biljoen kopieë verkoop het nie.  En dan praat …

Lees meer Die boek wat die wêreld verander het

Wat sal jy met die evangelie doen?

Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat my.’  …

Lees meer Wat sal jy met die evangelie doen?