Goeie Vrydag en die Eindtyd

Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen …

Lees meer Goeie Vrydag en die Eindtyd

So sal die hele Israel gered word

Romeine 11:25-32 John MacArthur is een van my gunsteling predikers. En tog glo ek anders as hy oor die eindtyd. Ek dink hy verstaan Op. 20 verkeerd as hy sê dat daar ná Jesus se wederkoms ‘n duisendjarige vrederyk sal wees. Ek het my siening in Die Goue Era van Postmillennialisme verduidelik [https://baptistekerkkemptonpark.com/2017/06/22/die-goue-era-van-postmillennialisme/]. Maar al …

Lees meer So sal die hele Israel gered word

Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

Romeine 11:17-24 Ernie Reisinger se seun het bely dat hy die Here ken. Hy het die vrug van bekering gedra en was betrokke in die kerk. Daarna het hy egter vir meer as ‘n dekade afvallig geraak. Op die einde het hy na die Here toe teruggedraai en Hom getrou gedien [Geoffrey Thomas, Ernest C. Reisinger: A …

Lees meer Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

Jerusalem se toekoms

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het verlede week ‘n uitlating gemaak wat die wêreld op hol gejaag het.  Hy het gesê:  “I have determined that it is time to officially recognize Jerusalem as the capital of Israel.”[1]  Islam, Westerse lande en die liberale media is hoogs ontsteld.  Die Jode juig, maar hulle blydskap is polities …

Lees meer Jerusalem se toekoms

Die boek wat die wêreld verander het

Die topverkoper-boeke in die geskiedenis sluit onder meer boeke soos die volgende in: A Tale of Two Cities deur Charles Dickens, J.K. Rowling se Harry Potter reeks en The Hobbit deur J.R.R. Tolkien.  Nie een van hulle kom egter naby die Bybel nie wat meer as 5 biljoen kopieë verkoop het nie.  En dan praat …

Lees meer Die boek wat die wêreld verander het

Wat sal jy met die evangelie doen?

Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat my.’  …

Lees meer Wat sal jy met die evangelie doen?