Hemel op aarde

Onthou jy Belinda Carslisle se lied, Heaven is a Place on Earth?  Dit gaan oor ‘n man wat met ‘n vrou dans, en volgens haar is dít hemel op aarde.  Duidelik het die wêreld nie ‘n idee van wat hemel op aarde eintlik beteken nie.  In Op.21:22-22:5 sê Johannes vir ons wat dit beteken.   …

Lees meer Hemel op aarde

Advertisements

Die Nuwe Jerusalem

Ek het ‘n argitek ontmoet wat al meer as 50 kerke ontwerp het.  Hy het vir my verduidelik hoe die gebou veronderstel is om ‘n boodskap oor te dra.  Die lig wat by die boonste vensters inkom en op die kansel skyn, is simbolies van God se lig wat deur sy Woord na die gemeente …

Lees meer Die Nuwe Jerusalem

Die hemel se volkslied

Die wêreld weet nie wat halleluja beteken nie.  Jare gelede was daar ‘n populêre lied wat gesê het:  ‘It’s raining men, hallelujah!’  In sommige kerke dink mense nie mooi voordat hulle ‘halleluja’ of ‘amen’ sê nie.  Ek het ‘n diens bygewoon waarin mense ‘amen!’ geroep het toe die spreker sê:  ‘Ons staan agter op ‘n …

Lees meer Die hemel se volkslied