Hemel op aarde

Onthou jy Belinda Carslisle se lied, Heaven is a Place on Earth?  Dit gaan oor ‘n man wat met ‘n vrou dans, en volgens haar is dít hemel op aarde.  Duidelik het die wêreld nie ‘n idee van wat hemel op aarde eintlik beteken nie.  In Op.21:22-22:5 sê Johannes vir ons wat dit beteken.   … [Read more…]