Oor die wederkoms en die hel

2Tessalonisense 1:5-10 Toe ek eenkeer die evangelie met ‘n dwelmverslaafde deel, toe reageer hy aggressief: ‘Daar ís nie ‘n hel nie. Die slegte dinge wat nóú met ons gebeur, is hel.’ Selfs Christene raak opstandig as hulle van die hel hoor. Deur die geskiedenis het mense teorieë uitgedink om die werklikheid van ‘n ewige hel te probeer … [Lees verder…]

Maak seker van jou bestemming

Hoeveel mense is daar nou in die hel wat hulleself oortuig het dat hulle nie daar sal wees nie?  Jy kan dit nie bekostig om te dagdroom wanneer jy hierdie preek lees of daarna luister nie.  Jy moet seker maak van jou bestemming.  Ek vertrou dat Op.14:1-13 jou hiermee sal help.   Die hemel (v.1-5, … [Lees verder…]