Wat om te verwag as Jesus weer kom

Wat is die gebeurtenis in die toekoms waarna jy die meeste uitsien? Jou verjaarsdag?  Iemand se partytjie?  Kersfees?  ‘n Geskenk, ‘n nuwe kar, ‘n nuwe huis?  Vriende of familie wat kom kuier?  Dat die skole of jou besigheid sluit vir die jaar?  Vakansie?  Jou troudag?  Die geboorte van jou kind of jou kleinkind?   Ek … [Lees verder…]

’n Christen se sterfbed

Op sy sterfbed het wyle Martin Holdt met uitgestrekte arms vir sy bediende gesê: ‘Maria, ek gaan hemel toe!’  Só moet ‘n Christen sterf:  triomfantelik.  Christene hoef nie bang te wees om te sterf nie.  Ons gaan nie in die dal van doodskaduwee nie, maar deur dit.  Die vers oor die dood in Psalm 23 … [Lees verder…]