’n Bybelse hantering van pyn

Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dagverloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is deur …

Lees meer ’n Bybelse hantering van pyn

Advertisements

Prente van die dood

Job het baie gely. Al tien sy kinders is op een dag dood. Op dieselfde dag het hy al sy besittings verloor. ‘n Tydjie daarna toe kry hy pynlike swere. Daarna het sy vriende gekom om vir hom raad te gee. Maar dit was ‘n ramp. Hulle het hom beskuldig en gesê hy kry swaar …

Lees meer Prente van die dood

Leer uit ander mense se foute

Ek het eenkeer vir ‘n ouer Christen gevra hoekom hy so baie in geskiedenis belangstel.  ‘Dit help o.a. dat ek nie die foute herhaal wat ander mense gemaak het nie,’ het hy gesê.  Hy het m.a.w. uit ander mense se foute geleer.   Volgens Rom. 15:4, 1Kor. 10:11 is dit ‘n Bybelse beginsel.  Paulus sê: …

Lees meer Leer uit ander mense se foute